Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Home Wild- en Natuurlewe

SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse wildlewe - reservate, plase, wildtuine, dieretuine, safaris, toerisme aantreklikhede ...

OLIFANTSKOP LODGE


LIMPOPO

PRAGTIGE TOEGERUSTE SELFSORGLODGE TE HUUR VIR JOU WEGBREEK VAKANSIE VAN DIE STAD SE LAWAAI. BESOEK ONS IN DIE RUSTIGHEID VAN DIE NATUUR. AKKOMODASIE VIR 2-12 PERSONE. SPESIALE AFSLAG KAN GEREEL WORD VIR GROOT GROEPE VAN 8 EN MEER.ONS BIED PRIVAATHEID IN DIE NATUUR. LODGE IS GELEE IN DIE BERG MET SWEMBAD, JACUZZI. OOPLAN KOMBUIS MET 5 SLAAPKAMERS MET SITKAMER EETKAMER, 2 BRAAI AREAS. SKONE NATUURSKOON, TALLE VOELSOORTE VIR DIE PERSONE WAT "BIRDWATCHING" DOEN. VERSKEIE WILD TE SIEN. GAMEDRIVES KAN GEREEL WORD.BYKOSSE KAN TEEN BEKOSTIGBARE PRYSE BESTEL WORD VIR U BRAAI OM U DIE MOEITE TE SPAAR.LODGE IS OPGEGRADEER EN ONDER NUWE BESTUUR. IS GELEE SO 50 KM VAN THABAZIMBI IN DIE KRANSBERG. VIR VERDERE INLIGTING OF BESPREKING KAN U MY ANGELIQUE KONTAK BY 0147850469 OF 0836303372


Featured: No
 
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds