Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Home Sekuriteit Taurus Binnehuis Skietbaan

SA Besigheidsgids

Taurus Binnehuis Skietbaan

3 Boompie Straat
7500 Kaapstad
Wes Kaap
Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Kontakpersoon: Hennie / Marius
Foon: 021 930 5843
Faks: 021 930 5843
Selfoon: 0845570330

Vuurwapen Opleiding Sentrum ons is n Geregistreerde Vuurwapen Opleiding Sentrum Alle her-lisensies van bestaande vuurwapen Lisensies @ R350.00 en nuwe opleiding @ R950.00 en vir besigheids gebruik @ R1050 Binne huise skietbaan oop vir die publiek Woensdae en Donderdae Aande oop tot 21:00 @ slegs R30.00 Baan fooi, Wapens en Ammunisie beskikbaar vir gebruik op die baan teen nominale bedrag Ons is ook n geregistreerde vuurwapen handelaar


Featured: No
Date added: 2008-02-14 12:24:12    Hits: 661
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds