Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

• Vergroot font
• Verstek font grootte
• Verklein font
Home Onderrig & Opleiding

SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse onderrig- & opleidingsdienste - opleidingskursusse, seminare, opleiers, sprekers, werkswinkels, selfstudiekursusse ...

Emarketing Workshops

Weskaap
Website

Internetbemarketing, gevorderde webontwerp, SEO en ander kursusse, werkswinkels, seminare en selfstudie kursusse. Gratis selfstudiekursusse.

Featured: Yes

SIG Labour & CCMA Consultants

Gauteng
Website

Arbeids- en CCMA konsultante vir besighede.

Ons verskaf regsdienste, CCMA dienste, industrieëleverhoudingsbestuur- en dienste, opleiding en seminare aan besighede

Featured: Yes

Beginners kitaar

Wes Kaap
Website

Beginners kitaar kursus vir kinders sowel as volwassenes. Kan die kursus direk vanaf internet aflaai. Eerste les gratis. Speel kitaar binne ses weke. Kursus beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Koste vir volle kursus R79-95.

Featured: No

Vuurwapen Lisensies

Wes Kaap
Website

ONS DOEN ALLE GEAKKREDITEERDE VUURWAPEN OPLEIDING VAN R350 VIR HER LISENSIES TOT R850 VIR VOLLE VUURWAPEN OPLEIDING OP ALLE WAPENS

BESOEK ON GERUS TE TAURUS BINNEHUISE SKIETBAAN VANDAG NOG VIR MEER INLIGTING ALLE

Maak gebruik van die Amnestie tydperk gegun deur die SAPS tot 11 April 2010

Featured: No

Kitaar lesse

gauteng

Kitaar lesse. Alle style, vlakke en ouderdomme.

Ontvang kitaarlesse in u E-Pos adres op n weeklikse basis. Gratis musiek en kitaar handleidings ingesluit.

Kontak my by my E-Pos adres vir kostes en besonderhede.

Ockert 079 7162 971

Featured: No

Training Directory SA

Gauteng
Website

Training Directory SA lys Uitstekende Kursusse, Seminare, Werkswinkels, Opleiding Materiaal, Sprekers en Opleiding Konferensie Fasiliteite. Besoek gerus ons webtuiste by www.trainingdirectorysa.co.za

Featured: No

RotsReeks Wiskunde

Gauteng
Website

Help jou kind nou met hierdie spogproduk. Meer as 600 Wiskunde-Lesse en 2500 Spoedleesoefeninge word ingesluit asook 'n volledige Elektroniese Woordeboek.
Wiskunde sluit onderwerpe in soos: Tafels, optel & Aftrek, lang maal en deel, Orde van Wiskundige bewerkings, Breuke en breukbewerkings, Algebra: Polinome, getalle, vergelykings, wetenskaplike notasie, Meetkunde: Pythagoras, Driehoeke, sirkels, Ewewydige lyne, hoeke, Trig: Grafieke, kartetiese vlak en net te veel om te noem.

Elke les word stap vir stap behandel in volkleur met klank! Duisende kinders is al gehelp met hierdie Wiskunde Onnie in die Huis!!!

Help jou kind nou en ontsluit sy toekomsdrome! www.rotsreeks.co.za

Featured: No

Villiers Hoërskool

Vrystaat
Website

Ons is 'n Afrikaansmedium hoër- en laerskool (Gr. R - Gr. 12) in Villiers. Ons koshuis is loopafstand vanaf die skool. Ons skool is van die enkeles wat spog met 'n matriekslaagsyfer van 100% vir 20 agtereenvolgende jare. Vir die personeel van hierdie skool met 'n Christelike missie is ware opvoeding 'n roeping en elke leerling se belange word op die hart gedra.

Featured: No
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds