Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Home Kos & Drank

SA Besigheidsgids
Supermarkte, slaghuise, drankwinkels, resaurante ...

Execu Water


Gauteng
Website

Skoon drinkwater. Ons verskaf, installeer en onderhou watersuiweraars en watersuiwering- en filtreerstelsels vir die huis en besigheid. Huishoudelike, kommersieele, industrieele en landbou suiweringsstelsels vir suiwer water


Featured: Yes

Musiek en vermaak


Pretoria
Website

Musiek en vermaak op alle funksies. Ek sing en speel op funksies en korporatiewe funksie en dit is baie professioneel. Music and entertainment for any type of venue and corporate function.


Featured: No

Koek-'n-Doedeldoe


Gauteng

Ons doen al jou klein-gebak. Ons bak kolwyntjies, petit fours, muffins, piesang- en dadelbroodjies, klein koekies, ens. Ons bak vir verjaarsdagpartytjies en alle ander geleenthede. Ons verskaf partytjie-bokse (kolwyntjie, skyfies, suigstokkie en lekkers). Ons doen ook "kolwyntjie-torings" vir troues. Skakel ons gerus met jou bestelling. Ons bak met LIEFDE!


Featured: No

Global Kitchen


Weskaap
Website

Verskaffers van professionele chef messe, kombuistoerusting vir restaurante en spysenieringstoerusting


Featured: Yes

kook vir kampe


Noord Wes

Ek kook vir groepe en kampe volgens behoeftes. Beste pryse, beplanning en spyskaarte. Kontak my vie 'n gratis kwotasie.


Featured: No

African Cupcake


Gauteng
Website
African Cupcake is 'n tuis cupcakery wat geleë is in die woelige hartjie van Pretoria-Oos. Ek sal u voorsien van ‘n verskeidenheid van heerlike soete verleidings om van jou groot geleentheid ‘n sukses te kan maak. Gaan kyk gerus op facebook onder African Cupcake vir voorbeelde.

Mrs G's Spice


wes kaap

Nuwe "Braai Spice" op die mark. Die spice is vir allerdaagse gebruik en gee 'n lekker smaak in enige maal! Kontak my gerus vir verdere besonderhede


Featured: No
 
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds