...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...



| Search | Add Entry |
Purificare Watersuiweraars |
|
81 Kildare
7800 Kaapstad Wes Kaap Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Website Kontakpersoon: Louisa Kruger Foon: 0826567273 Faks: 0865104040 Selfoon: 0826567273 purificareTM beteken 'om te suiwer' in Italiaans...Maar by ons is die klem op die 'care': Sodra jou watersuiweraar geinstalleer is, kan jy op ons reken vir professionele, dog persoonlike, naverkope diens. Ons truosmose sisteme suiwer water tot so 'n mate dat niks wat groter is as 'n 10 000'ste van 'n mikron deur die membraan gelaat word nie. Om dit in perspektief te stel: Die grootte van die kleinste bakterium is maar slegs 0.02 mikron! · Benodig nie elektrisiteit. · Geen risiko: fantastiese waarborge en 'n trotse trekrekord van meer as 15 jaar! Plus: Jy hoef nie jou hande vuil te maak nie: los die vervanging van filters vir ons. Boonop herinner ons jou wanneer dit nodig is ook! Wees beskerm teen skadelike stowwe en geniet daardie suiwer smaak.... Kontak Louisa: 0826567273 Featured: No |
| Date added: 2008-03-04 10:53:42 Hits: 495 |
| Powered by Sigsiu.NET | ![]() |