...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

| Search | Add Entry |
| Suid Afrikaanse huis- & tuindienste - dekor, lapas, plante, tuine, herstelwerk ... |

Francois van Tonder - Huisplanne, bouplanne Gauteng Website Ontwerp van huisplanne en bouplanne vir nuwe huise, aanbouings, tuinwoonstelle, winkels, kantore, fabrieke, kommersieele en industrieele ontwerpe Featured: Yes |
Gauteng Website Skoon drinkwater. Ons verskaf, installeer en onderhou watersuiweraars en watersuiwering- en filtreerstelsels vir die huis en besigheid. Huishoudelike, kommersieele, industrieele en landbou suiweringsstelsels vir suiwer water Featured: Yes |

Gauteng Website Agritekturele ontwerp van huwe huise, winkels, kantore en ontwikkelings. Huisplanne, bouplanne Featured: Yes |
Gauteng Website Bouers en opknappers van huise, aanbouings, tuinwoonstelle, motorhuisomskeppings. Badkamer-, kombuis- en kameromskeppings. Featured: Yes |

Wes Kaap Website purificareTM beteken 'om te suiwer' in Italiaans...Maar by ons is die klem op die 'care': Sodra jou watersuiweraar geinstalleer is, kan jy op ons reken vir professionele, dog persoonlike, naverkope diens. Ons truosmose sisteme suiwer water tot so 'n mate dat niks wat groter is as 'n 10 000'ste van 'n mikron deur die membraan gelaat word nie. Om dit in perspektief te stel: Die grootte van die kleinste bakterium is maar slegs 0.02 mikron! · Benodig nie elektrisiteit. · Geen risiko: fantastiese waarborge en 'n trotse trekrekord van meer as 15 jaar! Plus: Jy hoef nie jou hande vuil te maak nie: los die vervanging van filters vir ons. Boonop herinner ons jou wanneer dit nodig is ook! Wees beskerm teen skadelike stowwe en geniet daardie suiwer smaak.... Kontak Louisa: 0826567273 Featured: No |
PRETORIA Huis/woonstel skoonmaak weekliks / maandeliks.

Opgeleide werkers. Ons stryk, stofsuig, en doen gewone take wat huiswerk aanbetref.

Ons gebruik ons eie skoonmaak middels,stofsuiers,strykysters ens.

Moenie tyd mors om dit self te doen - geniet dit saam met die familie. Vergeet van werkerskontrakte, siekverlof en afwesigheid van werkers.

Skakel nou vir billike tariewe en puik diens. Featured: No |

GAUTENG For the best plumbing service
* Geysers
* Burst Pipes
* Valves
* Drains - Installation or Blocked
* Bathroom Renovations
* And lots more......

West Rand And Surrounding Areas.

HANNES KOEN 082 894 4874 - (011) 760-1864 mailto:plumbingperfect@polka.co.za
REGISTERED PLUMBER- MEMBER OF IOPSA Featured: No |
Gauteng Binnehuisversiering en ontwerp.
Ons doen "Make-overs" en werkswinkels om U te leer hoe om U eie huis mooi te maak.
Skakel ons vandag nog om U plek te bespreek vir die werkswinkels.
Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie.
Sel: 082-464-7804 Featured: No |

Wes Kaap Website Ons vervaardig stewige meubels
Kom besoek ons 'showroom' vir die mooiste meubels teen 'n billike prys Featured: No |
Gauteng Ons doen die volgende: Featured: No |
| Powered by Sigsiu.NET | ![]() |