Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Home Gesondheid Vergottini's Health

SA Besigheidsgids

Vergottini's Health

Grovestraat5
2300 Trichardt
Mpumalanga
Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Kontakpersoon: Stefan
Foon: 017-6381708
Faks: 0865628166
Selfoon: 0828526717

Kruie Mengsel vir die behandeling van Toon Nael en Nael Swam Infeksies. Moeg vir geel of bruin gevlekte naels wat verbrokkel gebruik hierdie kruie vloeistof wat u met `n spuit (ingesluit) onder u naels in laat vloei en sien hoe groei u nuwe gesonde naels weer uit. Prys is R 60.00 en sluit posgeld in.<br /> Ook verspreiders van Rooi Peper Kapsules, ander Rooi Peper en OTC produkte en medinisiale kruieprodukte. Vir navraag oor enige siekte toestand is welkom om aan my te skryf.<br /> Stefan


Featured: No
Date added: 2010-01-27 17:35:38    Hits: 38
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds