...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...



| Search | Add Entry |
Therapy through Art |
|
54B Monte Carlo drive Centurion Golf Estate Centurion
0157 Centurion Gauteng Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Website Kontakpersoon: Sarie Nell Foon: 0832306124 Selfoon: 0832306124 My leuse is GEEN ONDERVINDING NODIG, GEEN OUDERDOMS BEPERKINGE VAN ENIGE AARD BRING NET HOPE YWER!!<br /> Kunsterapie behels die gebruik van 'n kuns media soos skilder waardeur die klient hom kan uitdruk met die hulp van 'n medium - waterverf, werk hy deur sy kwessies en vrae wat hom by terapie gekry het.<br /> In kunsterapie is jou innerlike wereld van beelde,gevoelens,gedagtes,idees konsekwentent en uiters belangrik.(Jy stort dit uit in jou produk)<br /> Hierdie is Die alternatief vir berading.Jy word deel van jou eie terapie .Ek as terapeut is slegs die fasiliteerder ,jy word jou eie terapeut. Featured: No |
| Date added: 2010-01-05 16:58:40 Hits: 74 |
| Powered by Sigsiu.NET | ![]() |