Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

• Vergroot font
• Verstek font grootte
• Verklein font
Home Boubedryf

SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse kontrateurs, bouers, aanbouers ...

Francois van Tonder - Huisplanne, bouplanne

Gauteng
Website

Ontwerp van huisplanne en bouplanne vir nuwe huise, aanbouings, tuinwoonstelle, winkels, kantore, fabrieke, kommersieele en industrieele ontwerpe

Featured: Yes

SA Contractors

Suid Afrika
Website

Internetgids vir Suid Afrikaanse kontrakteurs in bou-, konstruksie-, huisverbeterings - en verwante bedrywe.

Featured: Yes

du Plessis Argitektuur

Gauteng
Website

Agritekturele ontwerp van huwe huise, winkels, kantore en ontwikkelings. Huisplanne, bouplanne

Featured: Yes

JLG Projects

Gauteng

ALLES ONDER EEN DAK. Ons is 'n gevestigde maatskappy met 13 jaar ondervinding wat nog trots is op ons werk. Ons gebruik amper geen sub kontrakteurs nie. Ons doen alles van die opstel van planne tot die bou, elektrisiteit ens. Ons doen selfs gelamineerde vloere. Noem dit en ons doen dit. Ons doen ook kleiner onderhouds werk. Al ons werk is gewaarborg en persoonlike toesighouding op alle persele.

Featured: No

Lubbe Bouers

Gauteng
Website

Bouers en opknappers van huise, aanbouings, tuinwoonstelle, motorhuisomskeppings. Badkamer-, kombuis- en kameromskeppings.

Featured: Yes

Builditall

Gauteng
Website

Boudienste van A-Z. Ons help van beplanningsfase af tot die finale afgee van die projek. Teken van planne, munisipale goedkeuring, projek bestuur, verskaffing van materiaal. Vertoonlokaal "laminated" vloere. teëls, krane, wasbakke, baddens, storte, plaveisel, verf, beligting, eurolux ligte, meubels, water suiweraars, "cladding", dek materiaal, staalraam vensters, sekuriteits hekke, "solar geysers" en solar beligting, LED ligte, aluminium deure en vensters. Vir enige aanbouings, huis verbeterings, woonstelle, motorhuise, nuwe huise, fabrieke en bou projekte skakel ons vir vinnige vriendelike proffesionele diens.

Featured: No

Vuka Crushers

Mpumalanga

Die volgende beskikbaar: Crusherrun, Crusher sand, Gabion Rock, 13mm Crusher klip, 19mm Crusher klip. Skakel vir kwotasies. (Aflewering beskikbaar)

Featured: No

CornerstoneSolutions

Gauteng

Cornerstone Solutions spesialiseer in houtwerk vir privaat kliënte en besighede. Ons verskaf professionele 3D ontwerpe en gratis kwotasies.

Ons doen onder andere:
- Kombuis Kaste
- Ingeboude Kaste
- Kantoor Meubels
- Winkel Toonbanke
- Winkel Rakke
- Plafonne
- Afskeidings Mure (dry walls)
- Vloerlyste
- Hang deure

Vir professionele vakmanskap en betroubare diens, kontak Kobus Erasmus by: 0767745045 of stuur vir ons 'n epos by: cornerstone@workmail.co.za.

Featured: No

Independent Plumbers

Gauteng

Gekwalifiseerde Loodgieter vir residensiele en kommersiele konstruksie.

Ons intensie is om die reg te verdien om betroubare vakmanskap en topgehalte diens aan u te lewer. Maar ons kan dit net regkry as u ons ‘n geleentheid gee. Enigiets, al is dit ook hoe klein.

Skakel vir kwotasie

Featured: No

Midnight Architects

Gauteng

Midnight Architects verskaf die volgende dienste:

* ontwerp van bouplanne,
* elektroniese 3D modellering
* goedkeuring van bouplanne by munisipaliteit.

Geen gebou te groot of te klein.

Skakel Dawie (012) 343 9502 / 084 505 9951 gerus vir 'n gratis konsultasie en kwotasie volgens u spesifieke behoeftes.

Featured: No
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds