Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Boodskap
  • You are not authorized to see this page
Home Besigheidsdienste

SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse besigheids en korporatiewe dienste

WayWithWords


Weskaap
Website

Way with Words bied 'n interne Afrikaanse transkripsiediens deur middel van 'n kwaliteitversekeringsprogram aan. 'n Verskeidenheid transkripsiedienste word aangebied, insluitend: besigheidstranskripsie, onderhoudtranskripsie, fokusgroeptranskripsie, TV programtranskripsie, regstranskripsie, mediese transkripsie, konferensietranskripsie, akademiese transkripsie, mediatranskripsie, marknavorsingtranskripsie en nog meer.


Featured: No

Rub 'n Scrub


Gauteng
Website

Ons is 'n deeglike Huis en Kantoor Skoonmaak Diens. Ons aandag aan "detail" is ongeƫwenaard in die skoonmaak bedryf. Voor 'n Funksie / Partytjie, na' n Funksie / Partytjie, voor / na Trek, een keer Skoonmaak, Huis en Woonstel Skoonmaak, Kantoor skoonmaak, Daagliks, Weekliks, Maandeliks - Jy besluit! Huise, Woonstelle, Kantore, Mediese fasiliteite, Skole, Huise van aanbidding, Regeringsgeboue, Restaurante, ens. Afgesien Van ons eie personeel, bied ons ook ons eie gereedskap, toerusting en skoonmaak Gemikaliƫ. Vergeet van die druk van Pensioenfondse, Mediese fondse, Salarisse, Siekteverlof, vervanging van Personeel, ens. Laat ONS bekommerd wees oor alles. Ons maak gebruik van spanwerk. Elke span bestaan uit 'n toegewyde Leier en Bestuurder. Bel of e-pos vandag vir 'n gratis kwotasie! - Huis Agentskappe Welkom! - 079 678 5853 - francois@rubnscrub.co.za -www.rubnscrub.co.za


Featured: No

PLUMB MANIA


GAUTENG

Alle loodgieters werk

Instandhouding/Konstruksie

*Solar Geysers
*Riole
*Krane
*Nuwe installasies

Joggie 082 920 3255


Featured: No

Tiep `n Drom


Noord Wes
Website

Teen slegs R60 per maand voorsien ons u van `n netjiese drom wat ons weekliks leegmaak. U kan tuinvullis en huisvullis ingooi


Featured: No
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds