Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Home Besigheidsdienste vyfster graniet

SA Besigheidsgids

vyfster graniet

ged136/221 De Onderstepoort
0009 pretoria
gauteng
Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Kontakpersoon: jac
Foon: 0127510242
Faks: 0865944830
Selfoon: 0822686569

Fabriek te Onderstepoort Pretoria. Ons maak enige ontwerp grafsteen en enige letteronwerp word gedoen deur middel van `n gerekenariseerde viniel sny masjien en die beste program verkrygbaar. Enige geskrewe kwotasie word verbeter en ons waarborg kwaliteit en diens. Ons bied die publiek ook `n geleentheid om hul eie vertoonkamer oop te maak , ons verskaf die uitstallings grafstene, boeke, opleiding. Die besighheids geleentheid sal u slegs R 50000 uit die sak jaag maar baie meer geld laat inkom!<br /> Kontak ons gerus vir verdere inligting!Jac


Featured: No
Date added: 2009-11-08 21:05:16    Hits: 78
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds