Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

• Vergroot font
• Verstek font grootte
• Verklein font
Home Ander

SA Besigheidsgids
Ander Suid Afrikaanse besighede

Execu Water

Gauteng
Website

Skoon drinkwater. Ons verskaf, installeer en onderhou watersuiweraars en watersuiwering- en filtreerstelsels vir die huis en besigheid. Huishoudelike, kommersieele, industrieele en landbou suiweringsstelsels vir suiwer water

Featured: Yes

Phoenix Business Solutions

Weskaap
Website

Bemarkingsoplossings en -strategiee vir Suid Afrikaanse besighede. Teikenbemarkingsgidse, webontwerp, Internet advertensies, ens.

Featured: Yes

Musiek Oppie Net

Suid Afrika
Website

Afrikaanse musiek webwerf en gids van Afrikaanse musiekante

Featured: Yes

Lady Lean Clinic

Gauteng

Wil jy gewig verloor? Het jy onverklaarbare pyne? Is jy permanent uit gestres of moeg? Kom kuier by Lady Lean en kry jou lus vir die lewe terug. Mans Dames Oud en Jonk Almal Welkom

Featured: No

35052

Western Province
Website

Afrikaanse musiek cd/dvd's aanlyn winkel

Featured: No

Hug-A-Bum

Pretoria

Weggooidoeke vir Babas en Volwassenes.

Babas: Fist Love (high absorbency, velcro, double elastic, printed outside cloth cover)

Volwassenes: Molicare, Molimed, Moliform, Linnensavers. Lille, Clemens. etc

Wetwipes: Bumbies

Featured: No

Life Campaigns

Gauteng
Website

Life Campaigns

Nie regering, Geen profyt projek>
Absoluut nie hin Charity nie.
Veld: Werkverskaffing en opheffing van verarmde blankes,met die oog op die opheffing van die bykans 350 duisend kinders wat in hierdie omstandighede groot word en dit eenvoudig herhaal,geslag na geslag.
kontak ons om deel te word en ook om jou data basis as n bron van inkomste aan te wend in die proses van fonds insameling.

Rocc International betaal alle komissies aan Skole, groepe, Maatskappye en besighede uit.
Kontak gerus om meer uit te vind en volg ons web blad wat nou weer gelaai word.

Ryann 0826855200

Featured: No

Small Einstein

Gauteng
Website

OPVOEDKUNDIGE SPEELGOED
VERSKEIE HOUT PRODUKTE
KINDER MEUBELS EN KINDER GROOTE POPHUIS MEUBELS
TEMA PARTYTJIE PAKKIES (14 - 21 DAE NODIG VIR BEPLANNING)
"CUSTOMIZED" PROJEKTE
VERSKEIE VOëL NESTE
VERSKEIE VOëL VOERDERS
VERSKEIE TROETELDIER PRODUKTE
VERSKEIE HOUT MEUBELS
LEKKER PLATTERS VIR FUNKSIES (6-8 DAE NODIG VIR BEPLANNING)
HELP MET SKOOL PROJEKTE
ENIGE TIKWERK
HELP MET AANKOOP VAN SKOOL BENODIGHEDE
HERSTEL VAN HOUTMEUBELS - NIE RESTORASIE NIE

Featured: No

EXECU DATE PLACEMENT

Gauten

Moenie onnodig tyd mors en ure deur advertensies soek nie... Het u geselskap nodig, wil u iemand bederf, saam met iemand uiteet ens... Ons het 'n wye Kandidaat basis wat kwaliteit verseker. Ons kandidate word eksklusief uitgekies. so u kan verseker wees om van Baie Aantreklike, goed gemanierde, gesofistikeerde kandidate wat intelligente geselskap kan voer...
Potensiele kliente kan solank die woord "klient" en hul besonderhede en 'n gepaste terugkontak tyd sms aan 0714994777, en ons sal u terug kontak vir 'n afspraak.

Featured: No

Musiek en vermaak DJ

Gauteng
Website

Solo artist, karaoke dj & disco 4 u. Vuurwarm lekker dans musiek, agtergrond musiek vir alle funksies en korporatiewe funksies.

Featured: No
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds