Bilene
...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...



| Search | Add Entry |
Akkomodasie op die Suidkus |
|
Colin Straat
4270 Uvongo KZN Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Website Kontakpersoon: Phillip de Bruin Foon: 0798168027 Selfoon: 0798168027 Welkom by een van die gewildste vakansiebestemmings in die wereld. Die Suidkus kan beskryf word as ‘n paradys met ‘n warm subtropiese klimaat. Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer—2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang geleenthede en is omring met 8 Blou Vlag strande. Kontak ons 079 8168027 Featured: No |
| Date added: 2011-02-08 22:43:22 Hits: 73 |
| Powered by Sigsiu.NET | ![]() |