Suid Afrikaanse Besigheidsgids

...Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

• Vergroot font
• Verstek font grootte
• Verklein font
Home Akkommodasie

SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse hotelle, gastehuise, oorde, reservate, jeugtuistes ...

Kom Nader Gastehuis

Mozambique
Website

Kom Nader Gastehuis in Bilene, Mozambique is die ideal seevakansie bestemming vir die gesin. Bilene is op die walle van die San Martino strandmeer aan die warm Indiese Oseaan en bied pragtige wit strande, veilige swem, visvang, watersport en vele meer.

Featured: Yes

Akkomodasie op die Suidkus

KZN
Website

Welkom by een van die gewildste vakansiebestemmings in die wereld. Die Suidkus kan beskryf word as ‘n paradys met ‘n warm subtropiese klimaat. Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer—2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang geleenthede en is omring met 8 Blou Vlag  strande. Kontak ons 079 8168027

Featured: No

d` Oude Molen

Noord-Wes

`d Oude Molen gastehuis.

Ons is in Potchefstroom ,op die Bult gelee. Ses dubbele kamers met eie badkamers,koffie & ketel, kroeg yskas & koeldranke , DSTV ,onder dak parkering , braai area met potspel tafel.

Rekenaar met internet toegang & printer is beskikbaar.

Ons selfsorg woonstelle is baie in aanvraag. Kom en beleef self.

Ligging :

Ons is loop afstand van die NoordWes-Universiteit , Astro hokkie bane , Bult kompleks en
Sedgars krieket stadion.

Rustige area .

Ons is die beste in die Noord-Weste.

Featured: No

Margate Vakansies

KwaZulu Natal
Website

Bekostigbare Margate familie vakansies

Featured: No

Kamp Utopia

Gauteng

Kamp Utopia is 'n jeug kampterein en bied akkomodasie vir 70 persone. Ons is gelee in 'n pragtige bosveld omgewing in Pretoria. Almal is welkom!

Featured: No

Cheetah Inn

Limpopo
Website
Lieflike hotel naby die Orpen Hek van die Nasionale Kruger Wildtuin.
Pragtige hotelkamers sowel as rondawels beskikbaar as akkommodasie.
Ontbyt, middagete en aandete ook beskikbaar.
Groot boma vir braai.
'n Konferensie kamer is ook beskikbaar vir konferensies of enige ander funksies soos verjaarsdae, herdenkings, troues ensovoorts.
Buitemuurse aktiwiteite sluit in 'n groot swembad met lapa, mini gholf baan en 'n rustige tuin om in te ontspan.
Ander aktiwiteite wat gereël kan word is bos wandelinge, wilds ritte na Kruger Wildtuin en baie besienswaardighede in die omgewing.

Franlone Gastehuis

Noordwes

Franlone Gastehuis en Konferensiefasiliteit is gerieflik naby die N12, Rio Dobbelhuis en besigheidsentrum.

Ses ten volle toegeruste dubbelkamers elk met sy eie badkamer, kroegyskas en DSTV. Franlone is 'n bed & ontbyt terwyl aandetes op aanvraag beskikbaar sal wees.

Die konferensielokaal huisves 30 persone op 'n keer en is toegerus met 'n witbord, blaaibord en 'n oorhoofse dataprojektor. Tee/koffie en verversings by tarief ingesluit. Middagete op aanvraag beskikbaar.

Die lokaal is ook beskikbaar vir troues, verjaardae, herdenkings en ander funksies.

Featured: No

Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds